JayClub Sponsors

Ons sou glad nie sover al gewees het as dit nie vir die vernootskappe gewees het wat ons steun nie. Ek dank julle vir die ondersteuning om ons taal en musiek te bewaar! JayClub sien uit na suksesvolle jare saam met julle! Baie Dankie aan al ons borge wat by die Launch ons ondersteun het, die volgende paar shows is oppad...

As jy wil deel word van die JayClub span of adverteer / bemark by die shows, venues het wat jy graag wil saam met ons n show wil hou,  stuur n e-pos na jay@jay.club 

 

                                        

 

 

Copyright 2018 by Jay.club