JayClub is baie trots om Neptune Hotels as ons nuutste vennoot aan te kondig.

Neptune Hotels (ons was al daar) het luukse oorde in Zanzibar as ook Masai Mara en nog vele meer.

Maak seker jy maak n draai by www.neptunehotels.com ... as jy een van die plekke graag wil besoek, net omdat jy n Jayclub lid is, enige aanlyn kwotasie vanaf Neptune Hotels website, reel JayClub vir jou nog 10% af. Kry jou kwotasie, stuur dit vir jay@jay.club en ons reel nog afslag. Wie weet , dalk gaan ons sommer saam!

 

            

Copyright 2018 by Jay.club